tag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.comments2013-04-08T16:45:39.557+02:00HandevatDanie Stiltetydhttp://www.blogger.com/profile/01074676419809547716noreply@blogger.comBlogger11125tag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-3212215053173401172013-04-08T16:45:39.557+02:002013-04-08T16:45:39.557+02:00Werklik besonder om te lees, ds.Danie! Dit is insp...Werklik besonder om te lees, ds.Danie! Dit is inspirasie vir my hier in Spanje, waar die Katolieke verstaan van God, via Maria en die vele heiliges en afbeeldings, die aanvaarde norm is. Die ervarings van Mosambiek le diep, en versterk mens daagliks.
Baie dankie dat u steeds aanhou om soveel te gee - dit is en bly 'n inspirasie!

Met dank, gebed en die seker wete dat God, alleen, in beheer is en bly!

Rudolf Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/02624255186959297479noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-66651019847454214342013-04-08T13:39:40.486+02:002013-04-08T13:39:40.486+02:00Vier jaar van my lewe in UK gewees maar is seker d...Vier jaar van my lewe in UK gewees maar is seker die vier weke in Mosambiek het net soveel meer beteken. Lekker om te lees, lekker om te sien, stukkie van twee lewens in een brief. Dankie vir Ds se skrywe, geniet dit altyd. Baie sterkte vir toekoms, ons bid dink aan Ds, dankie vir alles. S en MAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01635575202520319010noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-81917924482450916612013-02-19T09:50:50.455+02:002013-02-19T09:50:50.455+02:00Invaluable content Danie! Praise God for the wisdo...Invaluable content Danie! Praise God for the wisdom God had given you and Bonnie. Your position right now before people (also in Mozambique)is not the important thing; it is the strategy from God and your position in Him that will give authority to everything you say and do. Not in a paternalistic way, cause you don't need that for 'heavenly success', but the same kind of authority Jesus resembled in his Father's House when He was only 12. He He did everything He did with Authority, though in the most humble and sincere way. Stay in Him. Stand in Him; then nothing will shake you. And there will be lasting fruit, even if you and I don't see it today.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11237574518073490629noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-71416020157422695992012-09-23T05:56:21.680+02:002012-09-23T05:56:21.680+02:00Thank you, Danie and each person involved in this ...Thank you, Danie and each person involved in this project! It is amazing to know that it has become a reality!
I think that the participants will gain a life-time of experience which they never will be able to fully share, or explain to anyone else, but which will become part of WHO they are and HOW they are - something quite remarkable and hopefully (I think) unmistakably God-like.

May the results not be measurable, or calcable, but rather intangable, spiritual, ..., not only emotional!

Rudolf (Seville, Spain)Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/02624255186959297479noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-39590904595909314182012-07-16T08:27:53.105+02:002012-07-16T08:27:53.105+02:00Baie dankie vir jul goeie werk as ook die wonderli...Baie dankie vir jul goeie werk as ook die wonderlike boodskap!Programm3rhttps://www.blogger.com/profile/17352063938869181641noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-6988968819839024042012-07-13T21:34:50.508+02:002012-07-13T21:34:50.508+02:00Dankie, Stephan Joubert,
dat jy dit geskryf het. ...Dankie, Stephan Joubert,
dat jy dit geskryf het.

Dankie, Danie Murray,
dat jy dit met ons gedeel het.

Dit verander alles.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/02624255186959297479noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-89595154932061030212012-07-11T09:36:27.448+02:002012-07-11T09:36:27.448+02:00Wanneer jy mense teekom wat vir Christus opgebruik...Wanneer jy mense teekom wat vir Christus opgebruik word sien jy letterlik hoe hulle lywe voor jou oë verander. Daar waar hulle hande doodgaan verskyn Christus se hande. Daar waar ander se seer dreig om hul oë dof te maak, begin 'n Christusliefde in hulle oë brand. Niemand wat met so 'n mens in aanraking kom, is onaangeraak nie.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/10683927122380497052noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-79035897377855352872012-07-03T08:47:50.808+02:002012-07-03T08:47:50.808+02:00Dit is SOOOOO lekker om die name weer te "hoo...Dit is SOOOOO lekker om die name weer te "hoor", of dan eintlik te lees. Magodane. Ek kyk na Namacura op Google Earth, sukkel om Magodane rots te kry. Ek sien Danie woeker nog steeds met die vuur. Die mense, veral kinders, staan steeds gefasineer deur die projektors en ander tegnologie.

Van hulle kom nog steeds ter wille van die "awsomeness" van die tegnologie, en party sien dit as magies, miracles, wat ookal. So, nie baie het verander nie.

Maar sekerlik het iets verander: Ten minste een, maar inderwaarheid baie, het Christus op 'n baie persoonlike vlak leer ken en erken (en inderdaad herken) as Koning, en Hom aanvaar as enigste, vreugdevolle en ware redder. Die Een by wie daar vrede is.

Ons op aarde gaan daagliks deur ons lewe, en van buite af lyk dit nie asof baie verander nie. Maar in die hemele is daar chaos soos daar fees gevier word. Nog een is gered. Nog baie is nader na die oomblik van waarheid gelei.

Groete aan almal wat deel het, en deel ontvang het.

Jacobus Snyman.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/16353793312868418475noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-15074652386242291982011-04-22T11:36:33.431+02:002011-04-22T11:36:33.431+02:00Die gesprekke gaan voort by:
http://mchost.co.za/~...Die gesprekke gaan voort by:
http://mchost.co.za/~ruvuma/index.php?option=com_easyblog&view=categories&layout=listings&id=4&Itemid=3Danie Stiltetydhttps://www.blogger.com/profile/01074676419809547716noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-63828614550066003462011-04-22T06:59:20.000+02:002011-04-22T06:59:20.000+02:00This comment has been removed by a blog administrator.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-42441911677467187932010-08-14T22:12:13.362+02:002010-08-14T22:12:13.362+02:00Dit is great nuus Danie. Wonderlik dat hulle so ko...Dit is great nuus Danie. Wonderlik dat hulle so kon saam bid en die Here se Seen daarin ervaar dat hulle gebede verhoor is. Daardie storie gaan nog vir baie jare vertel word.

Groete daar, sien julle Donderdag!
Gerhard KrugerDecking Solutionshttps://www.blogger.com/profile/00175158919526937891noreply@blogger.com