tag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post3630840888913620711..comments2013-04-08T16:45:39.557+02:00Comments on Handevat: Gereformeerde uitreik na Mocuba 2012Danie Stiltetydhttp://www.blogger.com/profile/01074676419809547716noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-2371899518606135041.post-79035897377855352872012-07-03T08:47:50.808+02:002012-07-03T08:47:50.808+02:00Dit is SOOOOO lekker om die name weer te "hoo...Dit is SOOOOO lekker om die name weer te "hoor", of dan eintlik te lees. Magodane. Ek kyk na Namacura op Google Earth, sukkel om Magodane rots te kry. Ek sien Danie woeker nog steeds met die vuur. Die mense, veral kinders, staan steeds gefasineer deur die projektors en ander tegnologie.

Van hulle kom nog steeds ter wille van die "awsomeness" van die tegnologie, en party sien dit as magies, miracles, wat ookal. So, nie baie het verander nie.

Maar sekerlik het iets verander: Ten minste een, maar inderwaarheid baie, het Christus op 'n baie persoonlike vlak leer ken en erken (en inderdaad herken) as Koning, en Hom aanvaar as enigste, vreugdevolle en ware redder. Die Een by wie daar vrede is.

Ons op aarde gaan daagliks deur ons lewe, en van buite af lyk dit nie asof baie verander nie. Maar in die hemele is daar chaos soos daar fees gevier word. Nog een is gered. Nog baie is nader na die oomblik van waarheid gelei.

Groete aan almal wat deel het, en deel ontvang het.

Jacobus Snyman.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/16353793312868418475noreply@blogger.com